OP ONS WINKELRAK

WinkelrakAdWelkom in ons winkel!

Ons winkelrak is propvol pragtige, Afrikaanse Hulpbronne teen bekostigbare pryse, en ons pak weekliks nuwe voorraad uit!

Ons het huidiglik nog nie ‘n aanlynwinkel nie, en handel sommer hier op ons webjoernaal. Plaas jou bestelling hier.

KRUIETUIN PAKKIE R130-00

KruietuinAd
Ons Eko-vriendelike Kruietuin Pakkie kom in ‘n pragtige, duursame boks en bevat:

Tuinhandskoene

5 Saadpakkies met verskillende kruiesaad

5 Merkstokkies, met die naam van elke krui

‘n Notaboekie en potlood

Eko-vriendelike ontkiemingsbakkies

‘n Pakkie potgrond

Flitskaarte met inligting oor elk van die vyf kruie, en

Ietsie Pasella!

PRYS: R130-00 (aflewering uitgeluit)

WETENSKAP: PLANTE – VERSPREIDING VAN SAAD

VerspreidingVanSaadTopper

Digitale Weergawe: R75-00

10 Flitskaarte wat die verspreiding van saad illustreer, asook aktiwiteitsboek.

Harde Pakkie: R265-00

Die harde pakkie bevat flitskaarte aktiwiteitsboek, dvd, asook saad monsters.

DIGITALE GROENTE LEEREENHEID R50-00

TamatiesTopper

Hierdie reeks is deel van ons doen-dit-self reeks en reeks bestaan uit vier van die volgende:

Flitskaarte: Hoe plant ons tamaties?

Flitskaarte: Hoe plant ons boontjies?

Flitskaarte: Hoe plant ons wortels?

Flitskaarte: Hoe plant ons slaaiblaar?

Flitskaarte: Hoe plant ons radyse?

Flitskaarte: Hoe plant ons uie?

Flitskaarte: Hoe plant ons spinasie?

Flitskaarte: Hoe plant ons beet?

Flitskaarte: Hoe plant ons aartappels?

Digitale Weergawe: R50-00

Harde Pakkie: R130-00

Die harde pakkie is soortgelyk aan ons Kruietuin Pakkie, en word gevul met groentesaad. 

VOËLVOERDERS, VOËLHUISIES, GOGGABOKSE, & GOGGAHUISIES

Scat1

Ons doen-dit-self reeks is ontwerp om kinders te betrek in die leerproses. Die grootste gedeeltes is reeds gedoen, wat dit dan ook geskik maak vir jonger kinders.

Voёltjiehuisie, medium R80-00 (aflewering uitgesluit)

Sluit drie buisies verf en kwassie in.

Goggahuisie R80-00 (aflewering uitgesluit)

Goggaboks R75-00 (aflewering uitgesluit)

DIGITALE INSEKTE LEEREENHEID R50-00

InsekteTopper

Hierdie reeks is ontwerp om saam met ons goggabokse en -vangers gebruik te word, en kan ook saam met ons ontdekkingsreisiger reeks gebruik word.

Hoofkaart

10 Flitskaarte oor Bye

10 Flitskaarte oor Skoenlappers

10 Flitskaarte oor Liewenheersbesies

10 Flitskaarte oor die Hottentotsgod

10 Flitskaarte oor Naaldekokers

Digitale Weergawe R50-00

Hardepakkie R140-00 (aflewering uitgesluit)

DIGITALE SEISOENE LEEREENHEID R50-00

SeisoeneKaartTopper
Die leereenheid bestaan uit die volgende:

‘n Hoofkaart

4 Inleidingskaarte vir beginners; een van elke seisoen

13 Lente Flitskaarte met feite in Afrikaans

12 Somer Flitskaarte met feite in Afrikaans

13 Winter Flitskaarte met feite in Afrikaans

12 Herfs Flitskaarte met feite in Afrikaans, en

‘n Pasella inligtingstuk propvol kuns idees vir jou en jou kind.

Digtitale Prys: R50-00 

Het jy geweet? Hierdie digitale produk is ook beskikbaar as A5 kaarte, reeds uitgedruk en gelamineer. Dit word in ‘n duursame eko-vriendelike boksie verpak, en kos R140 per stel.

DIGITALE TROETELDIERE LEEREENHEID R50-00

TroeteldiereTopper
Die leereenheid bestaan uit die volgende:

‘n Hoofkaart

10 Flitskaarte oor katte met diere feite in Afrikaans

10 Flitskaarte oor honde met diere feite in Afrikaans

10 Flitskaarte oor marmotte met diere feite in Afrikaans

10 Flitskaarte oor goudvissies met diere feite in Afrikaans

‘n Pasella inligtingstuk propvol kuns idees vir jou en jou kind.

Digtitale Prys: R50-00 

Harde Pakkie: R140-00 (aflewering uitgesluit)

DIGITALE BEHUISING LEEREENHEID R60-00

BehuisingTopper Hierdie oulike reeks flitskaarte is propvol inligting oor Suid Afrikaanse behuising, asook agtergrond oor die volke wat daarin bly en sluit die volgende in:

‘n Hoofkaart

12 Flitskaarte oor die Pedi Ronddawels

12 Flitskaarte oor die IsiZulu Hutte

12 Flitskaarte oor die Khoi-Khoi/San/Boesman Hutte

12 Flitskaarte oor Kaaps-Hollandse Huise

12 Flitskaarte oor Suid Afrikaanse Stelthuisies

12 Flitskaarte oor Plakkerskampe

Digtitale Prys: R60-00 

Harde Pakkie: R180-00 (aflewering uitgesluit)

SEWE WONDERS VAN DIE WȆRELD

AfrikaansTopper

Sewe pragtige volkleurkaarte met agtergrond inligting oor elke wonder van die wêreld.

Digtitale Prys: R30-00 

Harde Pakkie: R60-00 (aflewering uitgesluit)

AFRIKAANS: IDIOME R25-00

Idiome
Hierdie reeks flitskaarte sluit tien verkillende idiome en uitdrukkings per pakkie in, en jy kan kou versameling aanvul. Die reeks sluit die volgende in:

10 Flitskaarte

‘n Pasella inligtingstuk propvol oulike idees hoe om die idiome pret te maak.

Digitale Prys: R25-00

Harde Pakkie: R50-00

ORGANISERING

Scat3

Ons het huidiglik die oulikste klein blikemmertjies in voorraad. Dis ideaal vir potlode en skryfbehoeftes.

Blikemmertjies R20-00 (aflewering uitgesluit)

KUNS BENODIGHEDE

Scat2

A4 Karton Bêreboks R25-00 elk

A4 Tydskrif Boks R20-00 elk

A4 Natuurlike Karton vir kunsprojekte R2.50 elk

SOSIALE VAARDIGHEDE

WERK DEUR JOU EMOSIES – DIGITALE REEKS R30-00 elk

Woede

Koel af en werk deur jou woede..

Hierdie reeks flitskaarte was ontwerp om Mikhail te help om emosies te verstaan en hom te leer hoe om daarmee te deel. Dis my gunsteling produk op ons winkelrak..

Digitale Weergawe R30-00