PASELLA HULPBRONNE IN AFRIKAANS!

Pasella1

“Ons kinders behoort in hulle moedertaal te kan leer. Dit help nie om te kla oor min hulpbronne nie. Ons behoort almal ‘n poging aan te wend om ‘n verskil te maak..” Da Vinci Ma

MY TAAL, MY TROTS

‘n Drukvriendelike pdf met Afrikaanse spreekwoorde, en die betekenis daarvan. Geniet!

AfrfikaanseSpreekwoorde

SashieWordSiek

IeWoorde

LEEREENHEID: BEHUISING

Klik op die skakel om die pdf af te laai. Druk dit verkieslik op karton en lamineer die kaarte om langer mooi te bly.

Alternatiewelik kan dit ook deur ons bestel word. Die kaarte kom in ‘n pragtige boksie met deurskynende venster vir vinnige identifisering. Dit kos R55-00 en sluit ook ‘n addisionele werksboekie in.

BehuisingTopper

Palafitas

SEISOENE LEEREENHEID

Ek het bietjie in my argiewe gaan rondkrap en op hierdie Seisoene Flitskaarte afgekom wat ek ontwerp het vir Mikhail. Druk dit op karton uit, knip dit uit en lamineer dit, of gebruik die pdf as leereenheid.

Ek gebruik slegs fotos wat regvry is, en is baie trots daarop dat elke ontwerp wettig versprei word. Geniet dit!

SeisoeneKaartTopper

Seisoene

SeisoeneLenteFlitskaarte

AFRIKAANS VIR DIE OULIKE KLEINGOED

DAE VAN DIE WEEK FLITSKAARTE

‘n Drukvriendelike pdf, met groot flitskaarte wat met volkleur fotos ontwerp is. Geniet dit!

Vrydag1

DaeVanDieWeek

Maande van die jaar: Volkeur flitskaarte – geniet dit!

Maand4

MaandeVanDieJaar